Coenraad Johannes Jacobus Briedenhann

1956/02/26 - 2021/03/31

Ter nagedagtenis aan die beste mens wat ons geken het.
My pa was die beste mens wat ek geken het. Die lesse wat hy my geleer het sal my veraltyd by bly. Hy was maar bitter nederig en hierdie webtuiste is om te vertel van sy nalatingsskap. Sodat ander kan weet watter besondere mens hy was. Hy los 'n baie groot leemte en ons familie sal altyd na hom verlang. Maar ons sal hom onthou vir die mens wat hy was en die herinneringe van hom in ons harte dra.